Thursday, November 30, 2006

krap, krap, krap,
hier teen my bors.
die bene steek uit,
dis rou.
jy proebeer so hard,
om tussen die ribbes te kom.
maar hierdie hart,
sit in a tronk.
n tronk wat jy gemaak het,
gefonnis vir "life"
om nooit weer uit te kom nie.

hoekom krap jy weer?
so tussen die ribbes,
harde, skurwe fyltjie,
trek en stoot die vleis,
soos jy my nader trek,
en weer weg stoot.

HOU OP! ek kan nie meer,
dit bloei uit my oe,
ek kan nie sien.
dit bloei uit my neus,
ek kan nie asem haal nie.
my mond is droog,
ek wil niks se.
die bloed is taai,
ek voel niks...

dis verby.

2 comments:

Drizel said...

Sjoe dis baie intense maaikie, maar dis nimmers goed.
you have your own way of saying things...love it

lost said...

..thought you'd like it..